Twyfelhoekkies 36 rubrieke saamgebundelde

R50,00

Die rubriek, Twyfelhoekie, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die weeklikse gemeenskapskoerant Noordkaap, ’n koerant van Media 24. Die skrywer van hierdie weeklikse rubriek is ds. Hannes Noeth, predikant van die gereformeerde kerk Kimberley. Hy word groot op die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg en noem sy rubriek na sy groot-word-wêreld , want sê hy, “ daar het ek geleer kyk, dink, ervaar, beleef, wonder, sien en hoor – die plaas twyfelhoek het my sekuriteit gegee in ‘n onseker wêreld.” Hierdie saamgebundelde rubriek is op versoek van lesers wat die weeklikse stukkies so getrou volg.

“Hannes het ’n gawe om te luister en te hoor en dit blyk duidelik uit sy skrywes. Daar kan ook afgelei word dat mense hom werklik vertrou… Wat Hannes baie goed regkry, is om ‘n mens vir ‘n wyle te laat nadink oor ‘n kwessie, sonder om noodwendig skuldgevoelens by ‘n mens te kweek. Nie net gee Twyfelhoekie ‘n mens insig en begrip nie, dit leer ‘n mens ook oor dankbaarheid.” Ruan Bruwer, Redakteur Noordkaap

Availability: 100 in stock

Shopping Cart
Twyfelhoekkies 36 rubrieke saamgebundelde
R50,00

Availability: 100 in stock