Oor die skrywer
‘n gewone mens op ‘n gewone plek wat leef tussen gewone mense.
“Hannes het ’n gawe om te luister en te hoor en dit blyk duidelik uit sy skrywes. Daar kan ook afgelei word dat mense hom werklik vertrou… Wat Hannes baie goed regkry, is om ‘n mens vir ‘n wyle te laat nadink oor ‘n kwessie, sonder om noodwendig skuldgevoelens by ‘n mens te kweek. Nie net gee Twyfelhoekie ‘n mens insig en begrip nie, dit leer ‘n mens ook oor dankbaarheid.” Ruan Bruwer (Redakteur Noordkaap)
“Ongekunsteldheid, fyn waarneming en wyse raad is ’n goue draad in elke Twyfelhoekie wat Hannes lewer.” Helena Barnard (Redakteur NoordkaapBulletin)