
Availability: 100 in stock
R100,00
Hannes Noeth word groot op die plaas, Twyfelhoek, tussen Petrusburg en Koffiefontein in die Suidwes-Vrystaat. Hy voltooi sy teologiese studies aan die PU vir CHO met ‘n meestersgraad in Huweliksetiek. Hy dien as predikant in die Gereformeerde Kerk, Wolmaransstad (200-2006), Naboomspruit ( 2006 – 2009), Kimberley (2010 – 2013) en Totiusdal ( sedert 2014).
In die bedieningspraktyk kom hy onder die indruk van die geweldige behoefte aan ondersteuning vir depressielyers en beywer hom vir die stigting van ondersteuningsgroepe en die deurgee van inligting.
In hierdie publikasie word sake rondom depressie en die ondersteuning van depressielyers eenvoudig, verstaanbaar en duidelik deurgegee. Depressie: Struikelblok of uitdaging? Is sy vyfde publikasie
Availability: 100 in stock
BoekeAvailability: 100 in stock