Twyfelhoekkies 36 rubrieke saamgebundelde (Deel Twee)

R50,00

Hierdie is die tweede bundel Twyfelhoekies. Saamgebundel op versoek van ons gereelde lesers wat die weeklikse stukkies so getrou volg. Die rubriek, Twyfelhoekie, verskyn sedert 4 Mei 2011 in die weeklikse gemeenskapskoerant Noordkaap, ‘n koerant van Media24

Die skrywer van hierdie rubriek is Hannes Noeth. ‘n gewone mens op ‘n gewone plek wat leef tussen gewone mense. Hy word groot op die plaas Twyfelhoek, tussen Koffiefontein en Petrusburg en noem sy rubriek na sy groot-word-wêreld, want sê hy. “ daar het ek geleer kyk, dink, ervaar, beleef, wonder, sien en hoor – die plaas Twyfelhoek het my sekuriteit gegee in ‘n onseker wêreld. “

Availability: 100 in stock

Shopping Cart
Twyfelhoekkies 36 rubrieke saamgebundelde (Deel Twee)
R50,00

Availability: 100 in stock